OFFICIAL TRAILER: 'Faan Se Trein' / 'Faan's Train'
Runtime
2:09
Author
Helena Spring Films
URL
URL
View count
70,500

IN TEATERS 24 JANUARIE 2014: Die Silwerdoek rolprent aanpassing van die loket-treffer verhoogstuk deur Pieter Fourie.

“Faan se Trein” speel af in die laat vyftiger jare en gaan oor ‘n eenvoudige middeljarige man (Willie Esterhuizen) op ‘n klein Karoo dorpie wat nooit verby die onskuld en eenvoud van ‘n jong kind ontwikkel het nie. Wanneer sy pa (Cobus Roussouw) sterf, los hy al sy besittings om verdeel te word tussen Faan en die kerk. Onmiddelik verskeur gierigheid die gemeenskap… todat liefde hulle weer tot hulle sinne bring. ‘n Ikoniese verhaal wat jou laat glimlag terwyl jy ‘n traan wegvee.

No responses yet - be the first!